Inleiding tot Debian Linux

Johann Spies

1  Installering

Hierdie prosedure beskryf die installering waar die gebruiker begin met 'n rekenaar met 'n vfat16 of vfat32 of msdos partisie en 'n toegang het tot ftp.adamastor.ac.za .

1.1  Laai installeringsdata af.

Van binne die universiteitsnetwerk kan ftp.adamastor.ac.za of archive.sun.ac.za gebruik word. Van buite af ftp.sun.ac.za .

Hier word aanvaar dat die vfat-partisie c: is.

2  Basiese Linuxkennis

3  Programme wat nie deel van Debian is nie

3.1  Kampusgebruik

3.2  Ander formate

Om pakkies van die rpm-formaat(Redhat, Mandrake, Suse) of tgz-formaat (Slackware) te installeer, gebruik ``alien'' om die pakkie om te sit in .deb-formaat en installeer dit dan gewoonweg met dpkg -i <pakkie>.deb

Ander pakkies installeer jy in /usr/local.

3.3  Pakkies wat jyself kompileer

In die ``unstable'' deel van debian is daar 'n apt-build beskikbaar wat die bou van pakkies nog verder vergemaklik.

4  Nuttige programme sover dit stelselonderhoud raak

5  Bronne van inligting

5.1  As deel van Debian

Al die dokumentasie in ``/usr/share/doc''. Dit bevat dokumentasie van alle pakkies wat op Debian geïnstalleer is. Die volgende pakkies kan met apt-get geïnstalleer word:

5.2  Op die internet

  1. http://www.linuxplanet.com/linuxplanet/tutorials
  2. Paul Sheer se boek: Rute (ftp://chec.ac.za/linux/docs/rute.pdf). Lees dit op Linux met xpdf, gv of acroread (Acrobat Reader).
  3. http://www.linuxnewbie.org
  4. http://www.linux.org
  5. http://sunsite.dk/linux-newbie/Linux_help.htm
  6. http://archive.sun.ac.za/ftp/mirrorsites/sunsite.unc.edu/pub/Linux/docs/linux-doc-project/nag2/ (Network administrator's guide)

1
Aan die einde van hierdie dokument (bladsy ??) is daar inligting wat jou kan help om te weet watter module by watter netwerkkaart gebruik moet word as jy nie met die installeringsprogram se inligting kan regkom nie.
2
of een van die ander wat by 1.1 (bladsy ??) aangedui is.

This document was translated from LATEX by HEVEA.